Groentetuin en vee

Die begin van my groentetuin

O, die moontlikhede!


Ek het my verjaarsdagrose langs die voorkant van die huis uitgeplant in 'n nuwe bedding.  Ek het mielies, boontjies, waatlemoen en blomkool saailinge wat HIER uitgeplant gaan word.  Ek wil vir die boontjies 'n A-raam maak en onder dit spinasie en slaaiblare plant om die skaduwee te gebruik.  

Waatlemoen links, Mielie agter en blomkool met die hartjievorm blare

Sover 15 boontjie plantjies het opgekom!  




Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking